Agter Elke Man

Agter Elke Man

Agter Elke Man is 'n televisiedramareeks wat op 5 September 1985 op die SAUK se TV1 begin het en op 10 November 1988 geëindig het. Die reeks fokus op die lewens van die vroue agter 'n aantal suksesvolle mans. Twee reekse is uitgesaai, en die tweede reeks is opgevolg deur 'n fliek, getiteld Agter Elke Man, wat op 28 September 1990 vrygestel is.



0 trackers | Status: Ended | Airs on SABC2 | Weekdays 8:00 AM


  • Season 1