Hester & Ester Bester

Hester & Ester Bester

Die storie van twee susters van Bloemfontein wat saam met hulle vriende chaos skep waar daar nie nodig was nie. Die een is ‘n lugwaardin met ‘n houding, en die ander ‘n dans onderwyseres met ‘n onblusbare lus vir die lekker dinge in die lewe.



0 trackers | Status: Ended | Airs on |


  • Season 1
  • Season 2